Die jaar 1124 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 27 April – David van Skotland word koning. 11 Augustus - In Novgorod vind 'n sonsverduistering, wat daar ook beskryf word. 15 Desember – Teobaldo Boccapecci word gekies as Pous Celestinus II. 21 Desember – Pous Honorius II volg Pous Callixtus II op. Ani, die hoofstad van die Saddādiede dinastie val in hande van die Georgiërs.
Geboortes
Sterftes 13 Desember – Pous Callixtus II, die 162ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1060).
Verwysings
Kategorie:12de eeu