Die jaar 1125 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 25ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 11 Junie – Slag van Azaz (Noordwes van Aleppo): 'n baie kleiner leër van die kruisvaarders verslaan die Seldsjoeke.
Geboortes Knoet V van Denemarke, medekoning van Denemarke († 1157) Sven III van Denemarke, medekoning van Denemarke († 1157)
Sterftes 24 Januarie – Dawid IV van Georgië, koning van Georgië (* 1073) Wladimir Monomach, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1053)
Kategorie:12de eeu
da:1120'erne#1125