Patnaपटना 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat Bihar Koördinate  Stigting 6de eeu v.C. Oppervlakte:    - Totaal 3 202 vk km  Hoogte bo seevlak 53 m Bevolking:    - Totaal (2001) 1 697 976  - Bevolkingsdigtheid 1 405/vk km  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC+05:30 Burgemeester Afzal Imam Amptelike webwerf patna.nic.in

Patna (Hindi: पटना, Paṭanā, [ˈpəʈnaː], ) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Bihar. Die stad lê aan die suidelike oewer van die Gangesrivier en met 'n bevolking van 1 697 976 is Patna die 14de grootste stad in die land. Patna is met 'n ouderdom van sowat 2500 jaar ook een van die oudste nedersettings ter wêreld.

duimnael|links|Patna in 1814 Patna was een van die Indiese gasheerstede tydens die vrouekrieketwêreldbekertoernooie in 1978 en 1997, asook die Krieketwêreldbeker 1996.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Bihar