Die Turkse Republiek van Noord-Siprus (Turks: Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti) "The social and economic impact of EU membership on northern Cyprus", of kort Noord-Siprus (Kuzey Kıbrıs) is volgens internasionale reg 'n deel van Siprus. Die de facto onafhanklike republiek word slegs deur Turkye as 'n onafhanklike land erken.
duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van die eiland Siprus duimnael|links|Kaart van Noord-Siprus duimnael|links|Kaart van die eiland Siprus duimnael|links|Politieke kaart van die eiland Siprus Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sedert 1974 en op 15 November 1983 het Noord-Siprus sy onafhanklikheid verklaar. Die republiek is in die noordelike deel van Siprus geleë en die hoofstad is Noord-Nicosia (Kuzey Lefkoşa). Die Turkse Republiek van Noord-Siprus het 'n bevolking van 382 836 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 355 km². Die oplossing van die Siprus-konflik is een van die voorwaardes vir die aansluiting van Turkye by die Europese Unie.
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
Presidensie van die Turkse Republiek van Noord-Siprus Zypern Times
Kategorie:Geografie van Siprus Kategorie:Lande in Asië Kategorie:Lande in Europa Kategorie:Lande in die Midde-Ooste Kategorie:Omstrede gebiede