SVN 1929 Zweibrücken is 'n sportklub uit Zweibrücken in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdeling vir gimnastiek. Niederauerbach is 'n dorpsdeel van Zweibrücken wat tot 1 April 1938 'n onafhanklike dorp was.

Die klub is in 1929 gestig as SV Niederauerbach en het tot in 1998, toe daar na die Verbandsliga gepromoveer is, in die laer ligas op streeksvlak meegeding. In 2009 is die klub herdoop na die huidige naam.

Die klub se grootste prestasie was om in 2008 die hoofrondte van die DFB-Pokal te haal, waar daar in die eerste rondte met 5-1 teen 1. FC Keulen verloor is voor 'n skare van 8 500 op die Sportpark Husterhöhe, die tuisveld van die nabygeleë FK 03 Pirmasens.

Onlangse ligaposisionering

1989-90 (VI) Bezirksliga Wes-Palts 2de 1990-91 (VI) Bezirksliga Wes-Palts 6de 1991-92 (VII) Bezirksliga Wes-Palts 7de 1992-93 (VII) Bezirksliga Wes-Palts 7de 1993-94 (VII) Bezirksliga Wes-Palts 2de 1994-95 (VII) Bezirksliga Wes-Palts 2de 1995-96 (VI) Landesliga Wes 6de 1996-97 (VI) Landesliga Wes 5de 1997-98 (VI) Landesliga Wes 2de 1998-99 (V) Verbandsliga Suidwes 13de 1999-00 (V) Verbandsliga Suidwes 3de2000-01 (V) Verbandsliga Suidwes 5de 2001-02 (V) Verbandsliga Suidwes 2de 2002-03 (V) Verbandsliga Suidwes 3de 2003-04 (V) Verbandsliga Suidwes 4de 2004-05 (V) Verbandsliga Suidwes 3de 2005-06 (V) Verbandsliga Suidwes 4de 2006-07 (V) Verbandsliga Suidwes 6de 2007-08 (V) Verbandsliga Suidwes 1ste 2008-09 (V) Oberliga Suidwes 13de 2009-10 (V) Oberliga Suidwes 3de 2010-11 (V) Oberliga Suidwes 5de 2011-12 (V) Oberliga Suidwes de

Eksterne skakels Amptelike klubwerf

Oberliga Suidwes 2009/10-seisoen SV Auersmacher - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - BFV Hassia Bingen - Eisbachtaler Sportfreunde - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - SC Hauenstein - FC 08 Homburg - SC 07 Idar-Oberstein - SF Köllerbach - TuS Mayen - TuS Mechtersheim - Borussia Neunkirchen - FK 03 Pirmasens – SV Roßbach/Wied - SV Alemannia Waldalgesheim - SpVgg EGC Wirges - SVN 1929 Zweibrücken

Zweibrücken