Die Siberiese Federale Distrik (Russies: Сиби́рский федера́льный о́круг, Sibirski federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 12 federale deelgebiede, wat almal in Asië geleë is. Die bevolking is 19 256 426, volgens die 2010-sensus. Russiese 2010-sensus Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wiktor Tolokonski .

Demografie Federale deelgebiede 400px|Siberian Federal District Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name # Vlag Federale deelgebied Hoofstad 1 50px|border Altai Gorno-Altaisk 2 50px|border Altai-krai Barnaoel 3 50px|border Boerjatië Oelan-Oede 4 50px|border Zabaikalski-krai Tsjita 5 50px|border Irkoetsk-oblast Irkoetsk 6 50px|border Kemerowo-oblast Kemerowo 7 50px|border Krasnojarsk-krai Krasnojarsk 8 50px|border Nowosibirsk-oblast Nowosibirsk 9 50px|border Omsk-oblast Omsk 10 50px|border Tomsk-oblast Tomsk 11 50px|border Tiwa Kizil 12 50px|border Chakassië Abakan

Eksterne skakels Foto's van die Siberiese Federale Distrik

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Verwysings

Kategorie:Russiese federale distrikte