Die Olimpiese Somerspele 2020 (Japannees: 2020年夏季オリンピック, Hepburn: Nisen Nijū-nen Kaki Orinpikku), amptelik bekend as die Spele van die XXXIIste Olimpiade, sou oorspronklik tussen 24 Julie en 9 Augustus 2020 in Tokio, Japan, gehou gewees het, met die nuwe datums van 23 Julie tot 8 Augustus 2021. Tydens die geleentheid het 11 090 atlete uit 206 lande aan 339 items in 33 verskillende sportsoorte deelgeneem.

duimnael|links|Die Japannese Nasionale Stadion in Tokio duimnael|links|400px|Kaart van deelnemende lande in 2020:

Gasheerstad Tokio Dit was die 32ste aanbieding van die Somerspele sedert 1896 en die tweede keer wat Tokio die spele gehuisves het na hulle eerste spele in 1964. Naas Tokio was Istanboel en Madrid kandidate vir die aanbied van die 2020-Somerspele. Ná die Rugbywêreldbeker 2019 is die Olimpiese Somerspele 2020 die tweede groot sportkompetisie in Japan binne twee jaar. Verder was dit die tweede van drie agtereenvolgende Olimpiese Speles wat in 'n Asiatiese stad aangebied is, ná Pyeongchang (2018).

Die opening- en sluitingseremonies het in die Japannese Nasionale Stadion in Tokio plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland eerste en die gasheer Japan laaste, maar aangesien die plaaslike taal Japannees is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Beide Chad le Clos (swem) en Phumelela Mbande (veldhokkie) het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.

As gevolg van die wêreldwye Covid-19-pandemie het die Internasionale Olimpiese Komitee met die Japannese reëlingskomitee ooreengekom om die Olimpiese Somerspele 2020 vir een jaar uit te stel. Die sportgeleentheid het egter steeds sy amptelike naam behou as die Olimpiese Somerspele van die jaar 2020. Dit was die eerste keer dat 'n moderne Olimpiese Spele uitgestel en in 'n onewe jaar gehou is. Verder het die Japannese regering en die Internasionale Olimpiese Komitee aangekondig dat dit sonder enige toeskouers sou plaasvind.

Die Paralimpiese Somerspele 2020 is tussen 24 Augustus en 5 September 2021 in Tokio gehou.

Toewysing duimnael|links|upright|Seiko Hashimoto, hoof van Tokio se reëlingskomitee duimnael|400px|Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2020 duimnael|links|upright|Mauricio Macri, die destydse burgemeester van Buenos Aires, praat by die 125ste IOK-sessie in 2013 Van die stede wat hulself beskikbaar gestel het om die Spele aan te bied sluit in (die lys is nie volledig nie): Afrika Durban, Suid-Afrika Europa Rome, Italië Sint Petersburg, Rusland Bakoe, Azerbeidjan Praag, Tsjeggië

Asië Tokio, Japan Delhi, Indië Doha, Katar Busan, Suid-Korea

Tokio is op 7 September 2013 in Buenos Aires deur die Internasionale Olimpiese Komitee as gasheer aangewys vir die Olimpiese Somerspele in 2020. Ander kandidate was Istanboel en Madrid.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2020 Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Tokio 42 — 60 Istanboel 26 49 36 Madrid 26 45 —

Sporte Tydens die Olimpiese Somerspele 2020 was daar in nuwe Olimpiese sportsoorte soos 3x3 Basketbal, BMX vryslag, koppelfietsry en verdere gemengde items meegeding. Onder die nuwe IOK-beleid, wat die gasheer toelaat om nuwe sportsoorte by die Olimpiese program ter aanvulling van die permanente kerngebeurtenisse te voeg, het tydens die Spele karate, klimsport, branderplankry en skaatsplankry hul Olimpiese debuut gemaak, terwyl bofbal en sagtebal weer vir die eerste keer sedert 2008 aangebied is.

33 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 339 medaljes oorhandig.

Stadions Erfenissone duimnael|Yoyogi Nasionale Gimnasium, ontwerp deur Kenzo Tange duimnael|Tokio Metropolitaanse Gimnasium duimnael|Nippon Budokan duimnael|Tokio se Olimpiese watersportsentrum duimnael|Die Ariake Coliseum in Kōtō, Tokio duimnael|Die Ajinomoto-stadion in Chōfu, Tokio duimnael|Die Saitama Superarena in Saitama duimnael|Die Jokohamastadion in Jokohama duimnael|Die Sapporo-koepel in Sapporo duimnael|Die Internasionale Stadion in Jokohama Sewe plekke is binne die sentrale sakedistrik van Tokio, noordwes van die Olimpiese dorp geleë. Van hierdie plekke is ook vir die Olimpiese Somerspele 1964 ingespan.

Stadion Sporte Kapasiteit StatusJapannese Nasionale Stadion Seremonies (opening/sluiting)68 000VoltooiAtletiek (baan en veld)Sokker (vroue-eindstryd)Yoyogi Nasionale GimnasiumHandball13 291GereedRyōgoku KokugikanBoks11 098GereedTokio Metropolitaanse GimnasiumTafeltennis10 000GereedNippon BudokanJudo14 471GereedKarateTokio Internasionale ForumGewigoptel5 012Gereed

Tokiobaaisone 13 plekke vir 15 sporte was in of naby Tokiobaai, suidoos van die Olimpiese dorp, hoofsaaklik op Ariake, Odaiba en die omliggende kunsmatige eilande geleë.

Stadion Sporte Kapasiteit StatusKasai Rinkai ParkKanovaart (slalom)8 000Klaar, gebou vir die speleOi HokkieparkVeldhokkie15 000Klaar, gebou vir die speleOlimpiese watersportsentrumWatersport (swem, sierduik, gesinchroniseerde swem)15 000VoltooiTokio Tatsumi Internasionale swemsentrumWaterpolo3 635KlaarYumenoshimastadionBoogskiet7 000VoltooiAriake-arenaVlugbal12 000Klaar, gebou vir die speleAriake Stedelike SportsentrumBMX vryslag, BMX wedvaart6 000Onder konstruksieSkaatsplankryAriake GimnastieksentrumGimnastiek (artistiek, ritmies, trampolien)10 000Klaar, gebou vir die speleAriake ColiseumTennis20 000 (10 000 sentrale baan; 5 000 baan 1, 3 000 baan 2, 8x250 wedstrydbane)Klaar, opgeknapOdaiba MarieneparkDriekamp5 000 sitplekke, onbeperkte staanplekke langs die roeteKlaar, met tydelike pawiljoeneWatersport (maratonswem)Shiokaze ParkStrandvlugbal12 000TydelikSentrale Breakwater en Sea Forest WaterwayRuitersport (driefasekompetisie)20 000Klaar, met tydelike infrastruktuurRoeiKanovaart (snel)Aomi Stedelike Sportsentrum3x3 basketbal5 000TydelikKlimsport

Afgeleë sportplekke 16 sportplekke vir 16 sporte was meer as 8 km van die Olimpiese dorp af geleë. Stadions Sporte Kapasiteit StatusCamp AsakaSkyfskiet3 200Klaar, opgeknapMusashino WoudsportplekModerne vyfkamp (skermsport)10 000Klaar, gebou vir die spelePluimbalMusashinonomori Park, FuchūPadfietsry (wegspringplekke)TydelikTokio-stadionSokker (groepfase)49 970KlaarModerne vyfkamp (uitgesluit skermsport)SewesrugbySaitama SuperarenaBasketbal22 000KlaarEnoshimaSeilvaart10 000Klaar met tydelike pawiljoeneMakuhari MesseSkermsport6 000Klaar met tydelike pawiljoeneTaekwondoStoei8 000Baji Koen, SetagayaRuitersport (dressuur, spring)9 300Klaar met tydelike pawiljoeneKasumigase BuiteklubGholf30 000Klaar met tydelike pawiljoeneIzu Velodrome, ShizuokaFietsry (baan)5 000Klaar, uitgebreiIzu Mountain Bike Course, ShizuokaBergfietsry11 500KlaarJokohamastadionBofbal30 000KlaarSagtebalFukushima Azuma BofbalstadionBofbal (openingswedstryd)30 000Klaar, opgeknapSagtebal (openingswedstryd)Fuji-snelwegPadfietsry (eindwedrenne, tydtoets)22 000KlaarOdori Park, SapporoAtletiek (maraton en stap)17 300KlaarTsurigasaki Surfing Beach, ChibaBranderplankry6 000Klaar

Sokkerstadions Stadions Ligging Sporte Wedstryde Kapasiteit StatusInternasionale Stadion JokohamaJokohamaBeide mans en vroue se groepfase en kwarteindstryde, vroue-halfeindstryd en mans-eindstryd1070 000KlaarTokio-stadionTokioBeide mans en vroue se groepfase449 000KlaarSaitama-stadionSaitamaBeide mans en vroue se groepfase en kwarteindstryde, mans-halfeindstryd en klein finale om die derde plek1162 000KlaarMiyagi-stadionSendaiBeide mans en vroue se groepfase en kwarteindstryde1049 000KlaarKashima-sokkerstadionKashimaBeide mans en vroue se groepfase, kwarteindstryde en halfeindstryde, vroue se klein finale om die derde plek1040 728KlaarSapporo-koepelSapporoBeide mans en vroue se groepfase1042 000KlaarJapannese Nasionale StadionTokioVroue-eindstryd260 012Voltooi

Kalender Die oorspronklike kalender vir die Olimpiese Somerspele 2020 is met 364 dae uitgestel om te verseker dat al die items op die oorspronklik beplande dag van die week plaasvind, waarvolgens die nuwe kalender van 21 Julie tot 8 Augustus geloop het. Die 2020-kalender is deur die IOK op 18 Julie 2018 – met die uitsondering van swem, sierduik en gesinchroniseerde swem – goedgekeur.

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

Julie / Augustus21Wo22Do23Vr24Sa25So26Ma27Di28Wo29Do30Vr31Sa1So2Ma3Di4Wo5Do6Vr7Sa8SoItems 20px Seremonies OS SS 20px Atletiek

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |3 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |6 | style="background-color:#ffcc00;" |5 | style="background-color:#ffcc00;" |8 | style="background-color:#ffcc00;" |8 | style="background-color:#ffcc00;" |7 | style="background-color:#ffcc00;" |148 Basketbal 20px 3x3 Basketbal

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |2

|4 20px Basketbal

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1Bofbal20px Bofbal

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |1 |120px Sagtebal | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1

|1 20px Boks

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |4 | style="background-color:#ffcc00;" |413 20px Boogskiet

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

|5 20px Branderplankry

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |2

|2 20px Driekamp

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#ffcc00;" |1

|3 Fietsry 20px Baan

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2