Chililabombwe is een van die jongste dorpe wat in Zambië se Koperstreek uitsluitlik weens die ontginning van koper ontstaan het. Dit lê in die noordwestelike uithoek van die provinsie, 8 km suid van die grens van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit het vroeër as Bancroft bekend gestaan.

In 2009 was die dorp se geskatte bevolking 70 050,http://www.world-gazetteer.com/wg.php?x=&men=gcis&lng=en&des=wg&srt=npan&col=abcdefghinoq&msz=1500&geo=-246 vergeleke met 20 000 in 1960, van wie 10% wit was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Zambië