duimnael|links|Dr. D.F. Malan en adv. Hans Strijdom in gesprek tydens die verkiesingsveldtog van 1953 Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1953 het op 15 April 1953 plaasgevind. Die uitslag was 'n absolute meerderheid vir die regerende Nasionale Party van Eerste Minister D.F. Malan, terwyl die grootste opposisieparty, die Verenigde Party van J.G.N. Strauss sewe setels verloor het.

In die aanloop tot die verkiesing het die Verenigde Party en die klein sosiaal-demokratiese Arbeidersparty ooreengekom om nie kandidate in dieselfde kiesafdelings te nomineer nie.Winkler Prins Jaarboek 1954, door: red. Winkler Prins, blz. 410 Die oorwinning van die Nasionale Party verseker dat Malan vir 'n tweede termyn eerste minister word en ook sy apartheidswetgewing kon versterk.

Uitslag duimnael|links|Setels in die Volksraad van Suid-Afrika na die 1953-verkiesing Party Leier % Setels Verskil Nasionale Party Dr. D. F. Malan 49,48% 94 +15 Verenigde Party Dr. J.G.N. Strauss 47,65% 57 -8 Arbeidersparty John Christie 2,87% 5 -1 Onafhanklikes – 6,63% 3 – Totaal 100% 159

Verwysings

Kategorie:1953 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika