Uh Huh Her is 'n onafhanklike indiegenre popgroep vanuit Los Angeles, Kalifornië in die VSA wat in Januarie 2007 tot stand gekom het en hul eerste EP op 24 Julie 2007 vrygestel het. Die groep neem hul naam van PJ Harvey se album, Uh Huh Her.
Diskografie I See Red EP (2007) Common Reaction (2008) Nocturnes (2011) Black and Blue EP (2011) EP3 EP (2012) Future Souls (2014)
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf MySpace-profiel
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe Kategorie:Los Angeles