Solomon Popoli Linda (1909 - Soweto, Johannesburg, 8 Oktober 1962) was 'n Suid-Afrikaanse musikant, sanger en komponis van Zoeloe-afkoms. Hy skryf die lied " Mbube " wat later wêreldwyd die treffer The Lion Sleeps Tonight word. Ondanks die gewildheid van die liedjie sterf Linda in armoede in 1962 aan nierversaking.
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Zoeloes Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1962