thumb|right|300px|Suid-Slawiese dialekkontinuum met primêre dialekgroepe Suid-Slawiese tale sluit in: Bulgaars in Bulgarye Macedonies in Noord-Masedonië (Sommige slaviste, veral die van Bulgarye en Griekeland, beskou Macedonies as 'n streeksvorm van die Bulgaarse taal eerder as 'n aparte taal). Sloweens in Slowenië Serwies in Serwië Montenegryns in Montenegro Kroaties in Kroasië, met Burgenland-Kroaties in Burgenland, Oostenryk Bosnies in Bosnië en Herzegowina Slaviste groepeer die laaste vier baie keer saam as Serwo-Kroaties†. Kerkslawies en Ou Kerkslawies
Eksterne skakels
Kategorie:Taalfamilies