Amor Prohibido (Verbode liefde) is 'n album wat die Tejaanse sangeres Selena in 1994 uitgereik het. Die album bereik nommer-1 op die Billboard Top Charts 1994-1996. Hierdie album is in beide Engels en Spaans uitgereik.
Snitte "Amor Prohibido" "No Me Queda Mas" "Cobarde" "Fotos y Recuerdos" "El Chico Del Apartamento 512" "Bidi Bidi Bom Bom" "Techno Cumbia" "Tus Desprecios" "Si Una Vez" "Ya No"
Kategorie:Selena albums