Gaël Sébastien Monfils (Frans: [ɡaɛl mɔ̃ˈfis]; gebore op 1 September 1986 in Parys, Frankryk) is 'n Franse professionele tennisspeler. Hy was die Franse tennisspeler met die hoogste posisie, toe hy in 2016 no. 6 in die wêreld was.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Gaël Monfils tydens die Mutua Madrid Open in 2015 duimnael|links|upright|Gaël Monfils tydens die Qatar Exxonmobil Open in 2012 Die tabel toon Monfils se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2004 Nie ingeskryf nie K1 Nie ingeskryf nie Nie ingeskryf nie2005 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 12006 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 22007 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 3 Beseer2008 Beseer Halfeindstryd Beseer Rondte 42009 Rondte 4 Kwarteindstryd Beseer Rondte 42010 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 3 Kwarteindstryd2011 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 3 Rondte 22012 Rondte 3 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2013 Rondte 3 Rondte 3 Beseer Rondte 22014 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 2 Kwarteindstryd2015 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 12016 Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Rondte 1 Halfeindstryd2017 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 32018 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 22019 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 1 Kwarteindstryd2020 Rondte 4 Rondte 1 Toernooi nie gehou nie Nie deelgeneem nie2021 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 32022 Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2023 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Nie deelgeneem nie Rondte 22024 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 22025 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 12026 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 2

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Gaël Monfils se ATP-profiel Gaël Monfils se ITF-profiel

Kategorie:Franse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers