Thohoyandou is 'n stad, geleë aan die suiderhange van die Soutpansberg in Suid-Afrika, en het 'n bevolking van sowat 70 000 in 2011 gehad.

Geskiedenis Die stad het ontstaan as gevolg van die beleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Venda. Die naam beteken die "kop van die olifant".

Vervoer Daar bestaan 'n klein plaaslike lughawe, die PR Mphephu-lughawe. duimnael|links|Taxi's wag in die skadu in Thohoyandou

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Nwanedi Provinsiale Park

Bronne B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995.

Kategorie:Nedersettings in Limpopo