Die jaar 1289 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 29 Mei – Pous Nicolaas IV kroon Karel II van Napels en Sisilië tot koning. 18 Julie – Pous Nicolaas IV bepaal dat die kollege van kardinale die helfte van die geld van die pouslike staat kry.
Geboortes 4 Oktober – Koning Lodewyk X van Frankryk († 1316)
Sterftes
Kategorie:13de eeu