Die jaar 1293 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Dmitri I van Pereslawl abdikeer en Andrei III van Gorodets word gekroon. Die grootskaalse inval op Java deur die Mongole wat die handel in peper in hande wil kry, word 'n groot mislukking, maar dit vernietig die Oos-Javaanse koninkryk van die Singhasari.Strange Parallels: Volume 2, Mainland Mirrors: Europe, Japan, China, South Asia, and the Islands: Southeast Asia in Global Context, C.800-1830 Cambridge University Press, 2003, ,
Geboortes Philip V, koning van Frankryk
Sterftes
Verwysings
Kategorie:13de eeu