Die Vrouekampioenetrofee (Engels: ICC Women’s Champions Trophy) is ’n internasionale krieketkompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die T20I-vrouekrieketkampioen te bepaal. Dié toernooi is die derde belangrikste en derde bekendste in internasionale vrouekrieket net ná die Vrouekrieketwêreldbeker in EDIs en die T20I-vrouewêreldbeker in T20Is en word deur die Internasionale Krieketraad georganiseer.
Die Vrouekampioenetrofee is in 2022 deur die Internasionale Krieketraad ingestel en die eerste Vrouekampioenetrofee 2027 is toe aan Sri Lanka toegewys. In Junie 2026 was Sri Lanka egter sy gasheerregte kwyt en dié toernooi is aan Indië oorhandig.
Uitslae JaarGasheerland(e)EindstrydplekEindstrydWennerUitslagNaaswennerDeelnemende lande2027Oorsig6
Statistiek +Verklaring1steWenner2deNaaswenner3de/4deSemifinalisteKKwalifiseer vir volgende toernooi
Span 2027 Deelnames K 1 K 1 K 1 K 1 K 1 K 1 Deelnemers 6
Eerste deelnames JaarSpanne2027, , , , , 2031
Sien ook
Kampioenetrofee, vir mans Vrouekrieketwêreldbeker, vir EDI-krieket o. 19-vrouekrieketwêreldbeker, vir juniorspelers T20I-vrouewêreldbeker, vir T20I-krieket Vrouekampioenskap, vir toetskrieket
Verwysings
Eksterne skakels Die IKR se amptelike webwerf