</ref> Troubridge-eiland vuurtoring {"type":"Feature","geometry":{"coordinates":[137.82766666666666,-35.117],"type":"Point"},"properties":{"marker-color":"#5E74F3","title":"Troubridge Island Lighthouse","marker-symbol":"lighthouse"}}LiggingTroubridge-eilandSuid-Australië AustraliëKoördinate35°07′01.2″S 137°49′39.6″O / 35.117000°S 137.827667°E / -35.117000; 137.827667Coordinates: 35°07′01.2″S 137°49′39.6″E / 35.117000°S 137.827667°E / -35.117000; 137.827667ToringToring gebou1856KonstruksieGietyster-toringGeoutomatiseer1981Hoogte24 metres (79 voet)VormSilindriese toring met balkon en lanternMerktekensRooi toring met 'n wit horisontale band, wit lantern en relingKragbronSonkrag OperateurDeelstaatregeringErfenisstatusDeelstaaterfeniswerf sedert 23 September 1982LigGadeaktiveer2001Fokushoogte25 metres (82 voet)IntensiteitWit: 1800 cdRooi: 360 cdReikwydteWit: 10 seemyl (19 km; 12 mi)Rooi: 7 seemyl (13 km; 8.1 mi)KarakteristiekFl WR 10s. (wit met rooi sekte) Die Troubridge-eiland-vuurtoring is 'n buitebedryfgestelde vuurtoring vuurtoring op Troubridge-eiland in Gulf St. Vincent in die Australiese deelstaat Suid-Australië. Dit is ongeveer 74 km suidwes van die deelstaathoofstad Adelaide geleë, en sowat 8 km suidoos-by-oos van Edithburgh op die Yorke-skiereiland.

Geskiedenis Die vuurtoring is in 1856 in gebruik geneem om te keer dat nog skepe op die Troubridge-sandbanke (Troubridge Shoals) strand.

Die Tsjeggies-gebore surrealistiese kunstenaar Voitre Marek, wat in 1949 na Adelaide verhuis het, het van 1957 tot 1960 saam met sy vrou en jong kinders as vuurtoringwagter op Troubridge-eiland gewoon. Hulle het soontoe verhuis vanaf die Cape du Couedic-vuurtoring nadat die vuurtoring geoutomatiseer is en die personeel onttrek is.

Die vuurtoring is in 1981 geoutomatiseer en in 2001 buite bedrfy gestel. Sy rol as navigasiehulpmiddel is vanaf 1980 geleidelik oorgeneem deur die nuwe Troubridge Hill-vuurtoring, wat op Troubridge Hill ten wes van die Troubridge-sandbanke (Troubridge Shoals) geleë is.

Die vuurtoring is in 1978 op die nou afgeskafte Register of the National Estate opgeneem.

Die voormalige Troubridge-eiland-vuurtoring en die meegaande vuurtoringwagtershuisies, wat op die Suid-Australian Heritage Register gelys is, vorm nou deel van die toeriste-attraksies binne die Troubridge-Eiland-bewaringspark. (Troubridge-Island Conservation Park).

Sien ook

Lys van vuurtorings in Australië

Verwysings

Eksterne skakels

Australiese Maritieme Veiligheidsowerheid Kategorie:Koördinate op Wikidata