Die poprosie (Helichrysum paronychioides) is 'n klein, matvormige struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en die Vrystaat voor. Die spesie blom van Junie tot November.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
paronychioides Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika