Helichrysum patulum is 'n blomdraende, klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap; dit kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Grootbrakrivier voor. Die spesie blom vanaf September tot Februarie en is deel van die fynbos.
Die spesie staan ook as kooigoed bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
patulum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika