Helichrysum melaleucum is 'n blomdraende, klein tot medium struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Madeiraeilande.
Galery
Bronnelys Plants of the World
melaleucum Kategorie:Flora van die Madeiraeilande Kategorie:Endemiese plante van die Madeiraeilande