duimnael Felipe Adolfo de la Huerta Marcor (26 Mei 1881 – 9 Julie 1955) was 'n Meksikaanse politikus en die 45ste president van Meksiko van 1 Junie tot 30 November 1920, ná die sluipmoord op president Venustiano Carranza en in samewerking met die generaals van Sonora, Álvaro Obregón en Plutarco Elías Calles, kragtens die Plan van Agua Prieta. Hy word beskou as " 'n belangrike figuur onder die konstitusionaliste tydens die Meksikaanse Rewolusie."
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Presidente van Meksiko