duimnael Miguel Alemán Valdés (29 September 1900 – 14 Mei 1983) was 'n Meksikaanse politikus wat 'n volle termyn as president van Meksiko van 1946 tot 1952 gedien het. Hy was die eerste burgerlike president ná 'n reeks revolusionêre generaals.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Presidente van Meksiko