duimnael José Victoriano Huerta Márquez (23 Desember 1850 – 13 Januarie 1916) was 'n Meksikaanse generaal, staatsman, ingenieur en diktator wat van 1913 tot 1914 as die 39ste president van Meksiko gedien het; hy het aan die bewind gekom deur 'n staatsgreep teen die demokraties verkose regering van Francisco I. Madero, met die hulp van ander Meksikaanse generaals en die Amerikaanse ambassadeur in Meksiko. Sy gewelddadige magsoorname, waardeur hy 'n militêre diktatuur gevestig het, het 'n nuwe golf van gewapende konflik in die Meksikaanse Rewolusie ontketen.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1850 Kategorie:Sterftes in 1916 Kategorie:Presidente van Meksiko Kategorie:Diktators