duimnael Álvaro Obregón Salido (19 Februarie 1880 – 17 Julie 1928) was 'n Meksikaanse generaal, uitvinder en politikus wat van 1920 tot 1924 as die 46ste president van Meksiko gedien het. Obregón is in 1928 herverkies tot president, maar is vermoor voordat hy sy amp kon aanvaar.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1928 Kategorie:Presidente van Meksiko