Die skaapoorbossie (Helichrysum appendiculatum) is 'n meerjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-kaap voor.

Die spesie staan ook as sewejaartjie bekend, is ook deel van die fynbos en blom vanaf Desember tot Maart.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

adenocarpum Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika