The Rocky Road is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1910. Die film is geregisseer deur D. W. Griffith.The Rocky RoadDean W. Duncan. Stories of Childhood: Evolving Portrayals in Books and Films

Storielyn Dit is die verwronge verhaal van 'n alkoholis-pa wat sy vrou en dogter verlaat. Die man se vrou ontwikkel daarna 'n geestesiekte en die dogter word deur 'n welgestelde gesin aangeneem. Jare later ontmoet die dogter 'n welgestelde, ouer man. Hulle raak verlief en staan op die punt om te trou. Op hul troudag daag die ma op en onthul dat die dogter op die punt was om met haar eie pa te trou.

Hoofrolspelers Frank Powell as Ben Cook Stephanie Longfellow as Mrs. Ben Cook George Nichols Blanche Sweet James Kirkwood

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente