Anticharis juncea is 'n meerjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Namibië. Dr. H.M. Steyn het egter bewys dat die spesie ook in Suid-Afrika voorkom.https://africacommons.net/artifacts/36205125/anticharis-juncea/37104571/
Verwysings
Bron of the World
juncea Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië