Die platdoring (Grielum grandiflorum) is 'n eenjarige, blomdraende plant wat deel van die Neuradaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie staan ook as duikerwortel bekend en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

grandiflorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika