Die 1952 Formule Een Nederlandse Grand Prix is op 17 Augustus 1952 op die Zandvoort-renbaan in Nederland gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen gewees. Dit was die derde wedren wat volgens Formule 1-reëls gehou is (na 1950 en 1951) en die eerste keer dat die Formule 1-wedren by Zandvoort werklik vir die kampioenskap getel het.
Uitslag Plek Nr. Renjaer Span Rondtes Tyd/Rede uitval Rooster Punte 1 2 Alberto Ascari Ferrari 90 2:53:28.5 1 9 2 4 Giuseppe Farina Ferrari 90 + 40.1 2 6 3 6 Luigi Villoresi Ferrari 90 + 1:34.4 4 4 4 32 Mike Hawthorn Cooper-Bristol 88 + 2 rondes 3 3 5 10 Robert Manzon Gordini 87 + 3 rondes 6 2 6 12 Maurice Trintignant Gordini 87 + 3 rondes 5 7 28 Duncan Hamilton HWM-Alta 85 + 5 rondes 10 8 26 Lance Macklin HWM-Alta 84 + 6 rondes 9 9 16 Chico Landi Jan Flinterman Maserati 83 + 7 rondes 16 DNF 34 Ken Wharton Frazer-Nash-Bristol 76 Wiellaer 7 DNF 36 Stirling Moss ERA 73 Enjin 18 DNF 30 Dries van der Lof HWM-Alta 70 Nie geklassifiseer 14 DNF 22 Ken Downing Connaught-Lea-Francis 27 Oliedruk 13 DNF 24 Charles de Tornaco Ferrari 19 Enjin 17 DNF 14 Paul Frere Simca-Gordini-Gordini 15 Koppeling 11 DNF 8 Jean Behra Gordini 10 Elektriese probleem 6 DNF 20 Jan Flinterman Maserati 7 Ewenaar 15 DNF 18 Gino Bianco Maserati 4 As 12
Kategorie:Nederlandse Grand Prix Kategorie:Sport in 1952