Die karooviooltjie (Aptosimum indivisum) is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, Limpopo, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

indivisum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika