Die Nasionale Vergadering van Zambië is Zambië se eenkamerwetgewende liggaam. Tussen 1972 en 1990 was Zambië 'n eenpartystaat met die United National Independence Party (UNIP) as die enigste wettige party.
Die huidige Nasionale Vergadering, wat gevorm is na die verkiesings wat in 2021 gehou is, het altesaam 166 lede. 156 lede word direk verkies in enkellid-kiesafdelings deur die eenvoudige pluraliteit (of eerste-oor-die-wenstreep) stelsel te gebruik. Agt bykomende setels word gevul deur presidensiële aanstellings. Die Speaker, eerste adjunkspeaker en die Visepresident word ook 'n setel in die vergadering toegeken.
Verwysings
Eksterne skakels Die Nasionale Vergadering van Zambië se webwerf
Kategorie:Geboue en strukture in Kaapstad