Growwe babergras (Lagarosiphon major) is 'n waterplant wat deel van die Hydrocharitaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Lesotho, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die spesie groei in damme en riviere en blom van November tot April.

Die spesie staan ook as bobbejaantou bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

major Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe