Die rankklits (Blepharis integrifolia) is 'n klein struik wat deel van die Acanthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Bangladesj, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Somalië, Sri Lanka, Soedan, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in al die provinsies voor
Infraspesies Die spesie het die volgende twee infraspesies: Blepharis integrifolia var. clarkei (Schinz) Oberm. Blepharis integrifolia var. integrifolia
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
integrifolia Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Bangladesj Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Sri Lanka Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe