Die 1973 Formule 1-seisoen was die 27ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Dit het op 28 Januarie begin en op 7 Oktober ná vyftien wedrenne geëindig.
Kampioenrenjaers 1-2-3 Jackie Stewart word as wêreldkampioen gekroon, met Emerson Fittipaldi in die tweede plek en Ronnie Peterson derde.
Kategorie:Formule Een-seisoene