Ternate is 'n stad en in die provinsie Noord-Molukke in Indonesië geleë is. Ternate is die provinsiale hoofstad.

Die lughawe is Sultan Babdullah.

Buurte Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte: Ternate Kota (stad) Moti Ternate Utara (Noord) Ternate Selatan (Suid)

Kategorie:Nedersettings in Indonesië