Azzedine Ounahi (Arabies: عز الدين أوناحي; gebore 19 April 2000) is 'n Marokkaanse professionele sokkerspeler wat as middelveldspeler vir die Spaanse Segunda División-klub Girona en die Marokkaanse nasionale span speel.

Ounahi het sy internasionale debuut in 2022 gemaak nadat hy voorheen vir Marokko se o.20-span uitgedraf het. Hy is in Marokko se groep vir die FIFA Sokkerwêreldbekertoernooi in 2022 en 2026 opgeneem. Hy is ook vir die Afrikanasiesbeker in 2021, 2023 en 2025 gekies.

Verwysings

Kategorie:Marokkaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense