Die 1987 Oostenrykse Grand Prix was 'n Formule Een- motorwedren wat op 16 Augustus 1987 by die Österreichring gehou is. Dit was die tiende wedren van die wêreldkampioenskapseisoen.
Uitslag Plek Nr. Renjaer Span Rondtes Tyd/Oorsaak Rooster Punte 1 5 Nigel Mansell Williams-Honda 52 1:18:44.898 2 9 2 6 Nelson Piquet Williams-Honda 52 + 55.704 1 6 3 19 Teo Fabi Benetton-Ford 51 +1 Ronde 5 4 4 20 Thierry Boutsen Benetton-Ford 51 +1 Ronde 4 3 5 12 Ayrton Senna Lotus-Honda 50 +2 Rondes 7 2 6 1 Alain Prost McLaren-TAG 50 +2 Rondes 9 1 7 2 Stefan Johansson McLaren-TAG 50 +2 Rondes 14 8 26 Piercarlo Ghinzani Ligier-Megatron 50 +2 Rondes 18 9 10 Christian Danner Zakspeed 49 +3 Rondes 20 10 25 René Arnoux Ligier-Megatron 49 +3 Rondes 16 11 16 Ivan Capelli March-Ford 49 +3 Rondes 23 12 30 Philippe Alliot Larrousse-Ford 49 +3 Rondes 22 13 11 Satoru Nakajima Lotus-Honda 49 +3 Rondes 13 14 3 Jonathan Palmer Tyrrell-Ford 47 +5 Rondes 24
Kategorie:Oostenrykse Grand Prix