Brian Kibambe Cipenga (gebore 11 Maart 1998) is ’n Kongolese sokkerspeler wat as linkervleuel vir die Spaanse klub UD Almería en die DR Kongo se nasionale span speel.. Hy is in Kinshasa gebore, maar het in Portugal grootgeword, waar hy verskeie Portugese klubs verteenwoordig het.
Verwysings
Kategorie:Kongolese sokkerspelers (Demokratiese Republiek) Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense