Willdenowia pilleata is 'n wortelagtige geofiet wat deel van die Restionaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, naby Bredasdorp aan die voet van die Soetanysberg, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 km² en word bedreig deur indringerplante. Die spesie is deel van die fynbos en blom van Februarie tot Maart.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
pilleata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika