Alexis Jesse M. Saelemaekers (gebore 27 Junie 1999) is 'n Belgiese professionele sokkerspeler wat as 'n vleuel of vleuelagter vir die Serie A-klub AC Milan en die Belgiese nasionale span speel.

Verwysings

Kategorie:Belgiese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense