Eugenia vanwykiana is 'n boom wat deel van die Myrtaceae familie is. Die spesie is endemies aan Madagaskar en is na die Suid-Afrikaanse botanikus Abraham Erasmus van Wyk vernoem.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Plants of the World Online
vanwykiana Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Endemiese plante van Madagaskar