Kaan Ayhan (gebore 10 November 1994) is 'n professionele sokkerspeler wat as verdediger vir die Süper Lig-klub Galatasaray speel. Hoewel hy in Duitsland gebore is, verteenwoordig hy die Turkse nasionale span.
Verwysings
Kategorie:Turkse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense