Jamal Musiala (gebore 26 Februarie 2003) is ’n Duitse professionele sokkerspeler wat as ’n aanvallende middelvelder speel vir die Bundesliga-klub Bayern München en die Duitse nasionale span.
Sy vader is ’n Brits-Nigeriese man, en hy het in Londen grootgeword.
Verwysings
Kategorie:Duitse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2003 Kategorie:Lewende mense