Yoane Wissa (gebore 3 September 1996) is 'n professionele sokkerspeler wat as voorspeler of linkervleuel vir die Premierliga-klub Newcastle United speel. Hy is in Frankryk gebore, maar verteenwoordig die nasionale span van die Demokratiese Republiek die Kongo.

Verwysings

Kategorie:Kongolese sokkerspelers (Demokratiese Republiek) Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense