Die pronkverfbos (Indigofera jucunda) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Die spesie staan ook as rivierverfbos bekend. Die boom se FSA-nommer is 226.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
jucunda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika