Die bosverfbos (Indigofera natalensis) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 226.6.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
natalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika