Jonas Brothers is 'n Amerikaanse popseungroep. Die groep het gewildheid verwerf op die Disney-kanaal-kindertelevisienetwerk. Die groep kom uit Wyckoff, New Jersey, en bestaan uit die drie broers Kevin Jonas, Joe Jonas en Nick Jonas. In 2008 het hulle in die Disney-kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock opgetree. Die groep het al vier albums vrygestel: It's About Time, Jonas Brothers, A Little Bit Longer, and Lines, Vines and Trying Times. In 2008 is die groep genomineer vir die Best New Artist-toekenning by die 51ste Grammy-toekenningsfunksie en het die toekenning vir Breakthrough Artist by die American Music-toekennings gewen. Hulle het al meer as agt miljoen albums wêreldwyd verkoop.Jonas Brothers Are Starting to Feel the Heat

Ateljeealbums It's About Time (2006) Jonas Brothers (2007) A Little Bit Longer (2008) Lines, Vines and Trying Times (2009) Happiness Begins (2019) The Album (2023) Greetings from Your Hometown (2025)

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe