Pasuruan (vroeër Pasoeroean) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië. Die stad het vroeër ook die name: Passourouang, Passarouang, Passoeroeang, Passourawang, Passourouan, Pasoeroewan, Passouroang, Passourowang en Passourouangh.

Buurte Die stad het 3 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies kacematan): Gadingrejo Purworejo Bugul Kidul

Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: Mr. H.E. Boissevain (1929-1935) W.C. Krijgsman (1935-1936) Dr. C.G.E. de Jong (1936-1939) L.A. Busselaar (1939-1941) F. van Mourik (1941-1942)

Kategorie:Nedersettings in Indonesië